Blind Date

woman-on-bad-blind-dateEk gaan op ‘n blind date en wag toe by die restaurant vir die meisie.

Toe daar ‘n meisie aangestap kom wat lyk of dit sy kan wees, vra ek vir haar:

‘Is jy Louise?’

 

Sy antwoord: ‘Is jy Louw?’

Ek antwoord: ‘Ja.’

Toe antwoord die meisie: ‘Nee, ek is nie Louise nie…

2 Responses to Blind Date

  1. Siestog en daar gaan jou ego?

  2. Wat is ‘n “ego”? Ek het al gehoor daarvan…..iewers…..

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s