Laaste Versterking

old-manDie dominee besoek ‘n gevalle lidmaat wat ernstig siek is.

Op die bedkassie staan ‘n halfvol bottel brandewyn.

Die dominee sê teleurgestel: ‘Broer, is dit nou al waarheen jy jou kan wend vir hulp?’ ‘

Nee Dominee,’ antwoord hy, ‘in die hangkas is darem nog ‘n vol bottel.’

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s