Frikkie se eerste dag by die skool

skoolFrikkie se trotse mamma sien vir hom af by sy skool vir sy eerste skooldag.

‘Wees ‘n goeie seuntjie, my goggatjie!
Dink baie aan Mammie, Soetlappie!
Wag vir Mammie by die hek, my skattebolletjie­!
Mammie is baie lief vir jou, onthou dit Liefling!
Teen die einde van die skooldag wag sy vir hom by die hek.
‘En wat het my sterretjie geleer op sy eerste dag by die skool?’

Frikkie: Ek het geleer dat my fokken naam Frikkie is!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s