G’n wonder!

Image

Die sewejarige Jannie het gewonder waar hy vandaan kom.  “Hoe het ek hier gekom, Mamma?” vra hy ewe onskuldig.

Sy ma gee hom toe die standaard antwoord : “Die ooievaar het jou gestuur.’

“Het die ooievaar vir mamma ook hiernatoe gestuur?”

“Ja my kind, hy het my ook gestuur.”

“En vir ouma en oupa en pappa ook?” vra klein Jannie

Weer sê sy ma ja.

Jannie skud sy kop in ongeloof “Wil ma nou sê dat niemand in hierdie familie die afgelope 200 jaar seks gehad het nie?” G’n wonder almal is so dikbek nie!”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s