Frikkie by die bank

‘n Ma neem vir vyf-jaar-oue Frikkie saam bank toe.

Hulle staan agter ‘n gesette vrou, deftig aangetrek. Na ‘n rukkie se geduldige wag sê Frikkie: ‘Sjoe, sy is vet!’

Die ma buig en fluister in die seuntjie se oor om nie so lelik te praat van die tannie nie, en stil te bly.

‘n Paar minute gaan verby en Frikkie strek sy arms uit so wyd as hy kan en sê: ‘Haar boude is so breed!’ Die vet vrou draai om en gluur na Frikkie.

Die ma fluister-raas kwaai in sy oor, dreig hom en sê aan hom om stil te bly. Na ‘n rukkie kom die groot dame voor in die tou. Op dieselfde oomblik maak haar selfoon ‘biep, biep, biep’.

Frikkie skreeu: ‘Gee pad, sy gaan reverse!!’

2 Responses to Frikkie by die bank

  1. Knipoog sê:

    Bamboes, hierdie Frikkie grappies is goud werk. In my skoonfamilie word verwys na my man as klein Frikkie en my skoonpa as groot Frik (alhoewel nie een se naam enige iets te make het met Frik nie!) so ek is mal daaroor om hulle hierheen te stuur vir saamlag!😉

  2. Knipoog, ek ken ook ‘n Frikkie. Ek wonder of hierdie grappies oor hom gaan….ek sou nie verbaas wees nie.🙂

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s