Gatiep, Meraai en Wonderwerke

Al ooit gewonder hoe lyk Gatiep en Meraai?

Gatiep en Meraai

Gatiep en Meraai

Gatiep vertel vir die dominee…

Jy wiet, ek en die oubaas daar bo is tight.

Hy wiet ek kannie in die aand sien nie, so as ek in die aand opstaan en ek
gaan toilet toe, daai gaan die lig sommer vanself aan, as ek wegstap, dan
gaan hy sommer vanself weer af ook.

Die dominee kan dit skaars glo en vra later vir Meraai of sy enige iets van
die wonderwerke weet.

Meraai: Watter wonderwerke?

Dominee: Nee sien, Gatiep vertel my dat die lig sommer vanself aangaan as hy
toilet toe gaan en as hy uitkom gaan dit sommer weer vanself af.

Meraai: Ai jirre,het hy alweer in die yskas gepee ?!!!

3 Responses to Gatiep, Meraai en Wonderwerke

  1. Blondie sê:

    hehehehe!!
    Die beste nog is die een wat Gatiep vir Meraai se syt spat-are op haar bene,
    toe se sy nee man, dis my wiring na my HOTPLATE!!

  2. neykie sê:

    Gatiep en Meraai loop in Game. Toe hulle uit game is se Meraai “Gatiep daai issie ons prem nie” Gatiep “shhh dis ‘n beter, mooier prem” 😆

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s