Mugabe

Mugabe skop die emmer en gaan hemel toe. Daar aangekom hoor hy by St. Peter dat sy naam nie op die lys is nie en hy hoort nie in die hemel nie. Hy hoort in die hel.

So gesê so gedaan, en die duiwel gee vir Mugabe ‘n hartlike verwelkoming. Maar toe kom Mugabe agter dat hy sy bagasie in die hemel vergeet het. “Geen probleem nie!” sê die duiwel. “Ek stuur sommer ‘n paar duiweltjies om jou bagasie te gaan haal.”

Toe die klein duiweltjies by die hemel opdaag, is die hekke gesluit. St. Peter is op lunch-break. Uiteindelik kom een van die duiweltjies met ‘n plan vorendag. Hulle sal mekaar oor die muur moet help om die bagasie te kry.

Terwyl hulle besig is om oor te klim, sien twee engeltjies hulle, en die een sê vir die ander. “My magtig! Mugabe is skaar 10 minutes in die hel, en daar is alreeds vlugtelinge!”

4 Responses to Mugabe

  1. sonkind sê:

    Hier is nog een vir die nimlike Bob:

    New Barbie on the market.

    Comes with no shoes, no clothes, no make-up, no car, no food, no house, no farm… Its called Zimbarbie!

    She now has a pet cow – Mooogabie!!!

  2. skoor sê:

    Soos Antie Merie gese het: ‘met alle respek, maar wat wil die Here met Mugabe maak’ ! ?

    Ja, en in die hel is hy ook van min nut, die stront.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s