Hakkel papegaaie?

PapegaaiEk wonder want ek mag. As ‘n papegaai se baas hakkel, beteken dit die papegaai gaan ook hakkel?

~Louw de Twak

3 Responses to Hakkel papegaaie?

  1. TristonJ sê:

    vrek!… nou wonder ek ook!😆

  2. vokof sê:

    Dit sssal darem vokvokin snaaks wees!

    Mag ek jou ‘n grappie van ‘n papegaai vertel?

    Pollie vloek erg (amper soos Vokof) en dominee laat weet hy kom vir huisbesoek die volgende dag.

    Die ma van die papegaai probeer hom in een dag af te leer om te vloek, maar slaag vanselfsprekend nie daarin nie. Sy dreig die papegaai dat sy hom in die ‘instap fridge’ gaan toesluit as hy weer vloek.

    Vir ‘n uur gaan dit goed, maar die probeer raak vergete en Pollie trek los…’dis vokken warm, dis vokken warm’ En die tannie strip haar moer, gryp vir Pollie agter sy nek, en loop met hom instap fridge toe.

    Pollie loop bedremmeld en yskoud al langs die rakke af. ‘Oe, dis vokken koud, dis vokken koud’ se hy terwyl hy nuuskierig teen die rakke oploer.

    Daar sien hy ‘n heelhoender – gevries natuurlik – op die middelste rak le.

    Pollie se poepol druk ‘n 0 teen die vloer, sy oe val amper uit soos hy skrik. Na ‘n rukkie waag hy dit: ‘jy’t seker *oes gese!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s