Zuma

Zuma! Zuma! Alles Zuma! Zuma wat jy sien en hoor
Met op gekrenkte denke word ons logika vermoor.

~ Louw de Twak (sonder permissie van Hoogenhout)

6 Responses to Zuma

  1. Ja, dis erg!!
    Ek verstaan nie wat aangaan in Suid Afrika nie?>

  2. sonkind sê:

    Dis juis die ding, Melanie. Daar gaan meeste van die tyd niks aan in die nuwe Suid-Afrika nie. Nie eers die ligte gaan aan nie!

  3. Ha-ha! Sonkind is alweer vlymskerp vandag!

  4. Too true sonkind…

    Dis sad om te dink waar ons land heen oppad is!!!!!

  5. Roer sê:

    Twakkie, jy moet ontspan my diertjie. 2008 is nog laaaaaaaank. Gelukkig is Selebi nou bietjie in die bek geruk. Ons sal maar sien wat kom daarvan. Ek self weet nie meer wat om van die Zuma ding te dink nie.

  6. Skoor sê:

    Morele waardes, lewens standaarde, alles poer in hul moer.

    My yskas klink soos ‘n bronchiale lyer, my TV’s kry sulke pers/geel hoeke, en alles

    omdat beurtkrag op ons afgedwing word.
    Snaaks genoeg, nooit gedurende die beurtkrag sessies, sien mens dat die plakkerskamp of die swart woon area ligloos is nie. Vandag is ek sommer weer oorstuurs van viesgeite!

    Hallo Twakkie!

Lewer kommentaar op platterfuss Kanselleer antwoord