Jannie op sy beste

Clever Kid

Jannie is in Gr.1 en sy Engelse juffrou het probleme met hom.

Jannie meen hy’s te slim vir Gr.1 en wil na Gr.3 oorgeplaas word.

Sy suster is in Gr.3 en Jannie reken hy is baie slimmer as sy.

Die juffrou het genoeg gehad en vat hom na die skoolhoof.

Die hoof sê hy gaan Jannie toets. As hy druip, bly hy in Gr.1.

Hoof:”Wat is 3×3?” Jannie :”9″

Hoof:”Wat is 6×6?’ Jannie :”36″

So gaan dit aan totdat die juffrou die hoof vra of sy nie

maar vir Jannie `n paar vrae in Engels kan vra nie

Juffrou:”What does a cow have four of that I have only two of?”Jannie
:”Legs”

Juffrou:”What do you have in you pants that I don’t have?”

Jannie :”Pockets”

Juffrou:”What starts with a c and ends with a t, is hairy,oval,delicious and
contains a thin,whitish liquid?”

Die hoof vee die sweet van sy voorkop af

Jannie :”Coconut”

Juffrou:”What goes in hard and pink and comes out soft and sticky?” Jannie
:”Bubblegum”

Juffrou:”What does a man do standing up, a woman do sitting downand a dog
does on three legs?” Jannie :”Shake hands”

Juffrou:”Now I’ll ask some ‘Who am I sort of questions, okay?” Jannie :”Yup”

Juffrou:You stick your pole inside me. You tie me down to get me up. I get
wet before you. Jannie :”A tent”

Juffrou: A finger goes into me.You fiddle with me when you’re bored. The
best man always has me first

Die hoof lyk baie gespanne.

Jannie :”wedding ring”

Juffrou: I come in many sizes. When I’m not well I drip. When you blow me
you feel good. Jannie :”Nose”

Juffrou:I have a stiff shaft. My tip penetrates. I come with a quiver.
Jannie :”Arrow”

Juffrou: What starts with a F ends with a K that means a lot of excitement?
Jannie :”firetruck ”

Die hoof sê: Sit die klein bliksem in Gr.5 Ek het die laaste 10 antwoorde
verkeerd gehad!!!!!!!

5 Responses to Jannie op sy beste

  1. vokof sê:

    O vokvokvokit, dis gr8 stuff bru! Ek het nou so gelag, ek gaan nou eers my oe moet gaan was.

  2. boendoe sê:

    Matriek toe met die klein bliksem!😀

  3. sonkind sê:

    Moet sê, ek het self gehuiwer by party plekke!😈

    Jannie is ‘n genius!

  4. Hehe! Ek dink ek sou ‘gedemote’ gewees het! 🙂

  5. Dellie sê:

    Eish, sit, jou slim kind!😆

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s