Die aarde is plat!

Flat Earth Daar is deur die eeue heen geglo dat die aarde plat is. Enige iemand wat anders durf sê is gemerk as ‘n idioot, ongelowige, en is partykeer sommer doodgemaak uit vrees vir heksery.

En toe kom ons agter dat die aarde eintlik rond is. En enige iemand wat sê die aarde is plat, word bestempel as ‘n idioot. Maar vandag word die outjies darem nie meer doodgemaak nie. Is daar nog mense wat glo die aarde is plat? Inderdaad, met ‘n reeks komplekse argumente om hulle punt te bewys.

Ek weet nie of dit as ‘n grap bedoel is of nie, maar hierdie mense meen besigheid.

http://www.alaska.net/~clund/e_djublonskopf/Flatearthsociety.htm

http://theflatearthsociety.org

Dit gee nuwe betekenis aan die sê-ding “my kop is plat”. Die ergste van alles is dat party van die mense meer sin maak as party mense in die regering…

Louw de Twak

9 Responses to Die aarde is plat!

  1. Marina sê:

    Hierdie lyk soos ‘n inskrywing vir 13 April!

  2. O my donder! Hierdie ouens is of ernstig, of grap, of grap ernstig.

    Vanaf die forum:

    Spacehopperjoe

    The horizon stays in the same space because the consiracy has in its employment all the elves and hobbits (I shit you not) from middle earth pulling the horizon in such a manner that it always seems to stay in the same place. Actually if you look closely at 4.20pm everyday you can see them switch shifts and the horrizon almost “glitch”

    There was the famous case of when the horrizon broke free of its anchors and floated around the skyline for up to 3 days, It took all of nasas monthy income to fix it. And thats alot.

    JohnDavidson

    Yes, I heard of that. That was the same day as the 9/11 attacks happened. people didn’t notice the horizon breaking free because all that was shown on tv was the attacks on the twin towers. No one even noticed the horizon!

  3. DML sê:

    So die discworld novels is toe nie fiksie nie! Wonder wanneer gaan NASA foto’s van Great A’tuin en die 4 olifante publiseer!!!! Met global warming is daardie skilpad seker al geweldig afgepee.

  4. nee moer tog. Hierdie ouens cover alles. NASA is deel van die conspiracy. Daar is een moerse ysmuur rondom die plat deel van die aarde, om al die water van die see binne te hou. En NASA het wagte wat keer dat niemand daar naby kom nie.

    Blykbaar, as jy op die muur klim, kan jy die ruimte sien, want die atmosfeer stop so 20km voor die muur…of so iets.

  5. Dellie sê:

    Genade! Wat vertel jy my nou? Sponskamers toe met hierdie mense!😆

  6. boendoe sê:

    Weird and wonderful world…

  7. sonkind sê:

    WTF rook hierdie mense? Kan ons ook daarvan kry asseblief?

  8. vokof sê:

    Met mans wat ‘hou van skinder’ en vroue wat ‘nie ‘n geheim kan hou nie’, gaan conspiracy theories my verstand te bowe.

    Hoekom dit altyd ‘n gerug bly, en die vokin skuldige meesterbrein daaragter nooit ontmasker word nie, is ‘n klinklare bewys dat daar seker maar kak gepraat word rondom ‘n pyp.

  9. If only more than 45 people could hear about this..

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s