Verkeerde regte

ArgumentGestel, hipoteties gesproke, dat tydens ‘n argument met ‘n pragtige meisie, jy verseker weet dat jy is reg en sy is verkeerd. Is die regte ding om nog steeds verkeerd te wees?

8 Responses to Verkeerde regte

  1. hang af…. Hehe!

    By the way, ons is nooit verkeerd nie!

  2. Roer sê:

    Dis vanselfsprekend.🙂

  3. Vlermuis sê:

    Wanneer is die argument: VOOR of NA…?

  4. Definitief nie TYDENS…

  5. DML sê:

    Dankie vir die voorbeeld van ‘n retoriese vraag, aangesien jy reeds die antwoord ken!

  6. efjou sê:

    No vucking ways bru! Reg is reg, en as Thabo verkeerd is, sal ek hom se…ek kry hom net nooit op die lyn nie, want hy’s altyd in die buiteland.

  7. sonkind sê:

    As jy die pragtige meisie wil aanhou ken, beter jy maar verkeerd wees😆

  8. Dellie sê:

    As jy aandring daarop om reg te wees, gaan daar heel moontlik nie ‘n volgende “tydens” wees nie… besluit maar self!😆

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s