Dis die blond…

Blondines grappies kan soms bietjie…afgesaag raak. Maar soms kry mens nog ‘n paar wat mens wel laat glimlag…

Shrek

*HOEKOM STAAN 17 BLONDES BUITE DIE KROEG EN WAG?
WANT HULLE MOET 18 WEES OM IN TE KAN GAAN.

*HOEKOM GOOI DIE BLOND KRUMMELS IN DIE TOILET ?
SY VOER DIE TOILET DUCK.

*HOEKOM MAAK DIE BLOND NET EEN SKOENVETER VAS ?
WANT OP DIE SKOEN STAAN “TAIWAN”.

*HOEKOM STAAR DIE BLOND VASGENAEL NA DIE RESEPTEBOEK ?
DIE RESEP SE: “MOENIE ROER NIE”.

*HOEKOM HOU DIE BLOND LEE BOTTELS IN DIE YSKAS ?
DIS VIR VRIENDE WAT NIE DRINK NIE.

*HOEKOM VERF DIE BLOND HAAR HUIS MET TWEE JASSE AAN?
DIE BLIK VERF Sê: “TWO COATS.”

5 Responses to Dis die blond…

  1. SHARKS sê:

    MY EERSTE KEER OP JOU BLOG, HALLO JY.

  2. Eish… ENIGE iets wat my laat smile op ‘n Maandag is die moeite werd!!!
    😛

  3. Marina sê:

    Dankie vir die giggel !!
    En die Blond met 2 swembaddens…. een met water vir goeie swemmers, en een wat leeg is vir die mense wat nie kan swem nie!

  4. Skoor sê:

    ‘skuus, dis nie my eie joke nie, maar ek het nogal gesmile:

    Die dokter vra aan die blond vir ‘n urienemonster.
    ‘weet jy wat’s ‘n uriene monster, juffrou’ vra hy.
    ‘Ja dokter, my boyfriend jaag my elke oggend met syne rond!’

  5. sonkind sê:

    Hoekom is die blonde se kosblik deurskynend?

    Sodat sy kan onthou of sy oppad werrk toe is of oppad huistoe is!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s