Wat Vrouens (dalk) wil hê

Stare

Soms is ‘n vrou geaffronteer as jy staar.
Soms as jy nie staar nie.
Ek wonder…
Het skeel mans ‘n onregverdige voordeel?

Louw de Twak

5 Responses to Wat Vrouens (dalk) wil hê

  1. Roer sê:

    Boohoo. Solank jy nie aanneem jy weet wat hulle wil he^ nie. Jy mag dalk SO verkeerd wees.

  2. Moenie bekommer. Ek het uitgevind wat hulle wil hê op Sondag-aande. Ek is amper op ‘n deurbraak vir Woensdae! Ek sal die volgende jaar fokus op Vrydae.

    O shit. Dan kom seisoene ook nog…

  3. ROFL!!!!!!! OMW!

    (dalk) is beste woord om ALTYD te gebruik waar ons spesie ter sprake is…. dit ‘cover die alie wat dalk geskop kan word’!!!

  4. efjou sê:

    Ek raak nogal semi uitgefriek as so ‘n skeelie na my loer. Want waar kyk jy nou om terug te kyk?

    Laat my dink aan MY VOETE LOOP NA WELLINGTON, MAAR EK GAAN WORCESTER TOE!!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s