Saadjie

SaadKlein seuntjie vra vir sy pa waar hy vandaan kom …Pa sê hulle het ‘n Klein saadjie op ‘n warm plekkie gelos, toe groei hy, en toe kry hulle hom.

Die laaitie loop in die tuin, tel ‘n saadjie op en sit dit onder die stoepmat in die son. Na ‘n paar dae onthou hy daarvan en gaan lig die mat op.

‘n Kriek spring uit ….. Seuntjie: “Goeie donder! As ek nie geweet het jy is my kind nie, het ek jou nou moer toe getrap !!”

One Response to Saadjie

  1. Skoor sê:

    Ek lief jou grappe!

    Jammer, ek was lanklaas in my gmail om die pos te kyk, het jou geantwoord, maar sien dat jy op jou eie, die beste pad geneem het.

    Welkom by WP!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s