Rou Materiale

November 1, 2007

BushJuffrou leer kinders oor rou materiale.Pietie sê hy kies goud, hy kan dit verkoop en dan kan hy ‘n Porche koop.

Sannie sê sy kies platinum, dis meer werd en as sy dit verkoop kan sy `n Ferrari koop.

Jannie sê hy kies sillicon, want sy ma het dit in haar tiete en daar staan altyd befokte karre by hulle huis!

Advertisements