Die dominee en die hitchhiker

PeeIn die dae toe daar nog huisbesoek gedoen is met perdekar, ry ‘n dominee en ouderling op ‘n eensame plaaspad, toe hulle op ‘n man afkom wat in die pad stap.“Sal ons hom oplaai, Dominee?” vra die ouderling.

“Ja, Broer, dalk is dit een van onse kerk se mense.”

Hulle hou stil. “Saamry, Neef?”

“Asseblief, my Vrinne,” en hy klim flink op. Na ‘n rukkie: “Baie dankie vir die wonderlike geleentheid, Vrinne.”

So plus minus 400 meter verder vra die saamryer: “Vrinne, sal julle asseblief stilhou, ek moet nou pie.”

Die storie hou toe aan, elke nou en dan. Tot hulle oplaas by ‘n plaashek kom, toe sê die saamryer: “Baie dankie vir die saamry, Vrinne…dit is my plaashek. Ek sal hier afklim.

‘n Entjie verder sê die Dominee aan die ouderling: “Lyk my nie hy is van onse kerk se mense nie, Broer.”

“Nee, Dominee,” antwoord die ouderling, “ vir my lyk dit of hy van die Pisbiteriaanse kerk is.”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s