Kameelperd en muis

Giraffe‘n Kameelperd chat met ‘n muis. “Dis té héérlik om so ‘n lang nek te hê! Met etes kan ek elke happie geniet die heelpad wat hy op pad is maag toe en in die somer is dit so verfrissend om ietsie koud te drink – die koel vog verkwik my hele lyf terwyl dit in my keel afvloei…”
Die muis vra:”Al ooit gekots??”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s