Pretoria blond…

Chimp‘n Man waai sy arms om aandag te trek op die N1 waar hy langs sy gebreekte bakkie staan. ‘n Gawe blond trek af om die ou te help. Die man loop na haar kar toe: “Hello dame, jy gaan nie dalk Pretoria se kant toe nie?”, vra hy.“Sure”, antwoord sy. “Het jy ‘n lift nodig?” “Nee, nie vir my nie. Ek moet my bakkie probeer fix, maar hierdie twee chimps moet by die Pretoria dieretuin uitkom. Hulle is al klaar bietjie uitgefreak en ek wil hulle nie heeldag op die pad hou nie. Kan jy hulle dalk dieretuin toe vat? Ek sal jou R200 vir jou moeite gee.”

Met ‘n glimlag antwoord die blond:

“Natuurlik. Ek is mal oor diere! Ek doen dit met graagte!” Sy sit die twee outjies in haar kar en strap die seatbelts vas en daar gaan hulle. Paar ure later ry die man in Pretoria in en ry toevallig verby die blond en sien die chimps nog steeds in haar kar. Hy beduie haar om af te trek en hardloop hoogs die ^&*(*) in na haar kar toe. “Wat maak die chimps nog steeds in jou kar?!

Ek het jou R200 gegee en mooi gevra om hulle dieretuin toe te vat!” “Ek weet”, antwoord die blond. “Ek het hulle dieretuin toe gevat, maar daar is nog geld oor, so ons is oppad Brooklyn toe om te gaan fliek.”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s