Comments for Bamboes

Opmerking op Wat is Bamboes? deur Karneels
Klink goed manne kom ons kook met gas en Afrikaans prik borrel lekker dieper in ons bloedstrome optrek en ons weefsesl nouer saam bring. Jy is reg Louw Twak van nerens af nie, Afrikaans het sy gier en as die pappa jou byt ken hy nie afrdaaie nie. ek het steeds my praat wat gepraat moet word en sekerlik sal die tyd aanbreek. ek is bietjie teleurgesteld in die terugvoering en interaksie skedules wat so ver en wyd uitmekaar le en sekerlik is daar meer ‘blogs” wat meer aktief is. hou my maar op hoogte en wikkel broer. mense hoor net jou stem as hulle weet wie jy is en  wat jy doen. die woorde wat daarna volg is soos Goud snare wat alles ewendig maak. praat sonder ophou en sien die dinge wat jy praat sodat jou woorde kan befin LEWE!!!

Opmerking op Aambeie deur Karneels
Ek stem saam ouens, die rooipeper ding werk soos ŉ bom. Of die bom die oomblik is tussen die geswolle are of die ysblokkies in die voering van jou anus is ek nie seker nie maar die ding het tande en jy wil geen mens dit toewens nie. Ek is steeds ken hoog die supermark uit met my pakkie soet patats onder die een arm en ŉ skerpmaker onder die ander en of ek terugkom weet ek nie???

Ernstig nou. Het enige iemand van julle die God se Apteek se wonderwerke getoets?

Probeer gerus die suurlemoensap ding na ete as die magie krom staan omrede die maagsappe nie van mekaar hou nie, die knyp en die werklikheid raak maats en die een oog potlood sindroom ŉ agrief wat vergeet word in tyd…..

Opmerking op Georganiseerde Bedel deur Skoor
Yes Louwkie!  Bly om te sien jy begin weer bietjie lewe kry hier op die blog.  Settle jou lewe uiteindelik??

Opmerking op Georganiseerde Bedel deur merriemuis
HAHAHAHAHA …. nee kyk daar is tog so ‘n tikkie waarheid in dit als!!

Opmerking op Georganiseerde Bedel deur Wipneus!
Baie skerp!