Frikkie Vloek

Frikkie kom by sy ma en vra: “Mamma, as mens regtig nie anders kan nie,
en jy moet vloek, is dit beter om die “F” woord te gebruik of om die Vader
se naam ydelik te gebruik?”

Sy ma sê: “Nee, mens mag glad nie een van die twee gebruik nie, dis baie lelik!”

Frikkie: “Maar as mens regtig nie anders kannie, wat dan?”

Ma: “Gebruik dan liewer die “F” woord, maar net as jy nie anders kan nie!”

Frikkie: “Goed dan, ma – daar sit ‘n hottentotsfok op jou kop!”

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.