Kinder snot

‘n Seuntjie ry saam met sy ma in die kar.
Hy krap in sy neus en trek ‘n stuk nollie uit.
Sy ma kyk en vra: “En nou? Wat gaan jy met dit doen?”
Seuntjie: “Nee ek weet nie – ons mag MOS nie in die kar eet nie..”

Leave a Reply