Ietsie bietsie Spider

Spinnekop‘n Klein dogtertjie speel in die tuin toe sy twee spinnekoppe sien paar.

“Pa, wat doen daai twee spinnekoppe?” vra sy.

“Hulle paar”, antwoord haar pa.

“Wat noem mens die een wat bo is, pa?” vra sy.

“Dis ‘n daddy longlegs” antwoord hy.

“So die ander een is ‘n mommy longlegs?” vra sy.

“Nee”, sê haar pa, albei is daddy longlegs”

Die dogtertjie dink vir so oomblik hieroor na, en trap toe die spinnekoppe plat met haar skoene.

“Wel, ons gaan nie daai moffie-kak in ons tuin toelaat nie!”

9 Responses to “Ietsie bietsie Spider”

  1. costello Says:

    Jou raak geloop by Woes. Dankie vir die inloer…en ek kom weer. Plaas jou terstond op my blogrol. Groetnis

  2. skoor Says:

    Sorie om te hoor van die affirmative shopping. Hopelik speel een of ander kind heerlik met jou kaart – dit sal sleg wees as dit net vertrap in ‘n stofstraat le. Ek sal Vokof se om hier te kom keel skoonmaak – as ek vanoggend so aangaan soos ek wil, stik ek dalk in my koffie.

    Anyway, goed om jou terug te he – altyd beter as dit met ‘n lekker joke is!

  3. Dellie Says:

    Whahaha! Lekker om weer iets van jou te hoor! :lol:

  4. KruidjieRoerMyNie Says:

    Funny bunny!

  5. Da Mario Says:

    Hehehehe!! :lol:

  6. boendoe Says:

    Welkom terug!

  7. Nico Says:

    ROFLMAO!!!!

  8. GG - Uitgawe 3 « Gert Gariep Says:

    [...] 1. Ietsie bietsie spider [...]

  9. knersis Says:

    Mooi man, lekker gegiggel!

Leave a Reply