‘n Klein dogtertjie speel in die tuin toe sy twee spinnekoppe sien paar.
“Pa, wat doen daai twee spinnekoppe?” vra sy.
“Hulle paar”, antwoord haar pa.
“Wat noem mens die een wat bo is, pa?” vra sy.
“Dis ‘n daddy longlegs” antwoord hy.
“So die ander een is ‘n mommy longlegs?” vra sy.
“Nee”, sê haar pa, albei is daddy longlegs”
Die dogtertjie dink vir so oomblik hieroor na, en trap toe die spinnekoppe plat met haar skoene.
“Wel, ons gaan nie daai moffie-kak in ons tuin toelaat nie!”
Bygedra deur Louw de Twak 